Nuus
-
Munisipale staking laat Masilonyana-inwoners sonder dienste
Inwoners van die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is meer as ‘n maand lank sonder munisipale dienste weens ‘n staking van werkers wat nog nie hul salarisse ontvang het nie.
-
Innoverende boereplanne in kollig by Nampo Kaap 2026 in Bredasdorp
Met hul slim en innoverende planne kan boere (en ook ander innoveerders) hul staal in ‘n kompetisie by die 2026 Nampo Kaap-ekspo wys.
-
Elf in hegtenis ná beweerde heretikettering van produkte in Saldanha
Saldanha-polisie ondersoek die beweerde heretikettering van huishoudelike kos- en medisinale produkte nadat elf verdagtes in hegtenis geneem is.
-
Henderson-verhoor: Vriendin verander glo getuienis ná ondertekening daarvan
Soos voorheen in die verhoor van John-Ross Henderson is sy regsverteenwoordiger deur die regter in die hooggeregshof in Kimberley gemaan om die waardigheid van die hof te respekteer.
-
Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield
Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
-
Verdagte in Velddrif-vrou se moordsaak in hegtenis geneem
Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die…
-
Byna 25 jaar oue witrugaasvoël verras navorsers buite Kimberley
‘n Foto van ’n witrugaasvoël wat 25 jaar gelede gering is en nou weer in die Rooifontein-wildsplaas buite Kimberley afgeneem is, maak opslae.
-
Jong Bothaville-man laat gemeenskap in rou ná skielike afsterwe
Die Bothaville-gemeenskap treur oor die skielike afsterwe van Aubrey de Lange (38), ‘n geliefde inwoner
-
‘Koalisieregerings die waarskynlike toekoms’ sê partyleier in Kimberley
Met die oog op die komende plaaslike verkiesings op 4 November is koalisieregerings die mees waarskynlike toekoms vir Suid-Afrika, sê die leier van die VF Plus.










