Nuus
-
Nog ‘n luukse gesteelde voertuig onderskep voor dit land-uit geneem is
Nog ‘n luukse voertuig, ter waarde van R2,2 miljoen en wat as gesteel aangemeld is, is gevind voor dit uit die land gesmokkel is.
-
Honde verskeur jong ma van Paarl-Oos
‘n Jong ma van Paarl-Oos is Sondagoggend (26 Julie) dood kort nadat sy deur honde aangeval en verskeur is in Kareelaan in die New Orleans-woongebied.
-
Kindertekeninge gesoek vir splinternuwe Liewe Heksie-boek
Jong kunstenaars van 5 tot twaalf jaar oud kan inskryf vir ‘n kans om hulle tekening in ‘n splinternuwe Liewe Heksie-boek te sien.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die nuwe uitgawe van Die Papier is oudergewoonte weer propvol nuus en lekker leesstof. Jana Marx, Die Papier se politieke redakteur, het in-diepte met Roelf Meyer by sy huis in Silver Lakes, Pretoria, gaan…
-
Toksienvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Mossels en oesters sien ‘n daling in toksienvlakke uit Saldanhabaai.
-
Kimberley-rioolkrisis: Openbare proses agterweë vir nuwe Roodepan-woonbuurt
Die nuwe woonbuurt by Roodepan in Kimberley is goedgekeur ondanks die feit dat die Homevale-rioolsuiweringsaanleg jare lank al wanfunksioneel is.
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
Gebrek aan kouefronte rede vir digte mis op provinsie se paaie
Die afwesigheid van sterk wind en reën, wat met kouefronte gepaard gaan en gewoonlik die vog uit die atmosfeer “skoonvee”, is die rede vir mistige toestande op die paaie.










