Megan Adendorff
-
Ontevredenheid onder krieketondersteuners het op sosiale media losgebars nadat Boland Krieket en Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat wedstryde op Bolandpark in die Paarl sonder toeskouers gespeel sal word terwyl die stadion opgeknap word.
-
Die Paarl se rugbygemeenskap treur oor die dood van Ghalieb Hendricks, wie se loopbaan ’n belangrike plek in die geskiedenis van Kaapse rugby ingeneem het
-
Boland Park in die Paarl is gekies as een van die gasheerstadions vir die 2027 Internasionale Krieketraad (ICC) se Wêreldbeker-kieket
-
Two pilots and a passenger sustained minor injuries when a Piper PA-28-180 aircraft crashed at Morningstar airfield in Vissershok, north of Cape Town, on Tuesday morning.
-
‘n Wit kol in ‘n kind se oog, ‘n onverklaarbare koors wat langer as twee weke duur of ‘n pynlose knop kan tekens wees van iets wat mediese aandag vereis.
-
Anthropic is expected to beat rival OpenAI to the public markets with a major initial public offering later this year, despite renewed concerns over the safety of advanced artificial intelligence.
-
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.
-
Two men aged 51 and 32 were shot dead at a truck stop in Beitbridge, Musina, in Limpopo on Sunday night (13 September). According to a police statement the incident occurred at about 21:00
-
Three suspects aged between 35 and 37 have been arrested after about 75 cell phones, two vehicles and a firearm were recovered following a business robbery in Mokopane in Limpopo on Sunday (13 September).
-
Amos van Dyk (69), van die Paarl is Dinsdagoggend (8 September) in Paarl-hospitaal dood nadat hy Saterdag (5 September) by Rusthof-ouetehuis ernstige brandwonde opgedoen het.









