Nuus
-
Hartzenberg wil as David in kykNET-drama ‘Beter as gister’ stereotipes afbreek
Enrico Hartzenberg van Sarepta, Kuilsrivier gesels oor sy rol as David in die kykNET- drama, ‘Beter as gister”, Dinsdae om 20:00 op DStv-kanaal 144.
-
Boer soek ’n vrou: Reandi vertel wat jy van die 18de seisoen kan verwag
Die lang wag is verby vir die 18de seisoen van kykNET se gewildste maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.
-
Winter initiation death toll climbs to 51 as authorities intensify crackdown
The death toll from the 2026 winter customary initiation season has risen to 51, with authorities reporting eight additional fatalities this week.
-
Matrikulant van die Jaar | Dissipline en doelwitte onderskei topkandidate
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”
-
Regering probeer rugby kaap, sê Solidariteit beweging
Solidariteit het die aankondiging deur minister Parks Tau om die komende Rugby’s Greatest Rivalry 2026-toer as ‘n beskermde gebeurtenis te verklaar veroordeel.
-
Leë kosblikke en honger mae is werklikheid vir talle kinders in Wes-Kaap
Vir baie kinders is ‘n kosblik iets vanselfsprekends, maar vir baie ander is leë kosblikke en honger mae ‘n werklikheid.
-
Saldanhabaai-raadslid kla oor versuim om verordeninge oor plakkate toe te pas
VF Plus beskuldig Saldanhabaai Munisipaliteit daarvan dat politieke plakkate steeds teen munisipale verordeninge op lamppale ná kieserregistrasie bly hang.










