Nuus
-
-
Hardloop is haar medisyne, dit hou haar gesond
Sy hardloop vier tot vyf keer ‘n week, vroeg oggend wanneer dit nog donker is. In die naweek hardloop sy haar lang afstand van ongeveer twee tot drie uur.
-
Skryf’it-liedjiekompetisie: Publiek kan vanaf Maandag vir Afrikaanse treffers stem
Vanaf volgende week kan die publiek vir hul gunstelinge in vanjaar se FAK-Skryf’it-liedjiekompetisie stem. Dié eerste fase van die stemproses gaan oor vyf weke strek.
-
Hartseer ná jong assistent-wynmaker van Tulbagh sterf
‘n Ouerpaar van Tulbagh rou hul seun se dood nadat hy drie maande ná hy raakgery is, in die Tygerberg-hospitaal oorlede is. Dokters vermoed sy hart het gaan staan.
-
Cape Town’s busy week features esports, rugby, fashion and family fun
Cape Town will host 12 major events, attracting 20,000 participants, including Disney on Ice, esports competitions, and the Currie Cup rugby.
-
Vergadering oor staat se wanbesteding van pensioenfonds in Stellenberg gehou
Politieke inmenging en die plundering van die Government Employees Pension Fund kom onder die loep by ‘n vergadering in Bellville.
-
Ouetehuis-aanrandingsaak weer uitgestel ná beskuldigde se operasie
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie) in die Welkom Streekhof weer uitgestel.
-
Appèlhof verklaar RDK se regtersaanbeveling ongeldig
Die Appèlhof het die aanbeveling van die Regterlike Dienskommissie om adv. Johannes Hendrikus Roelofse as ‘n permanente regter aan te stel, ongrondwetlik verklaar.
-
Vier dood in vroegoggend ongeluk
Die R60-pad tussen Robertson en Ashton is weer oopgestel ná ‘n noodlottige ongeluk vroegoggend die lewens van vier mense geëis het.










