Nuus
-
Nóg ‘n Weskus-perlemoenplaas sluit sy deure
West Coast Abalone by Cape St. Martin sluit op 31 Julie ná 28 jaar weens markdruk, stygende koste en swak vraag.
-
Vyf verdagtes vasgetrek ná skietery by Stellenbosch-winkelsentrum
Dit was byna toemaaktyd by Newinbosch se Pick n Pay toe ‘n groep mans Sondag (5 Julie) na bewering op die plaaslike kleinhandelaar toegesak het om die winkel te beroof.…
-
Laaste personeellid van Laerskool Kathu uit hospitaal ontslaan ná busongeluk
Ná 22 dae in die hospitaal is die laaste personeellid van die Laerskool Kathu, wat beserings in ‘n busongeluk op 13 Junie opgedoen het, ontslaan.
-
Zimbabwiese vlugtelinge kry warm kos in Bloemfontein op roete noord
Zimbabiese vlugtelinge het Saterdag 6 Julie en Sondag warm kos en ander skenkings ontvang op hul repatriasietog na hul tuisland.
-
Seuntjie (7) sterf na insident by bouperseel op Malmesbury
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
-
Eerste Statebond-landboukonferensie ooit in Kaapstad-omgewing gehou
Die eerste Statebond-landboukonferensie ooit in Kaapstad-omgewing vind vanjaar van 1 tot 5 November in Stellenbosch plaas.
-
Vrou (43) wat glo R4,6 miljoen van skool verduister bly naweek in aanhouding
Die 43-jarige vrou wat voorheen as finansiële administrateur by die Hoërskool Kathu gewerk het, bly die naweek in aanhouding nadat haar borgtogaansoek tot 7 Julie uitgestel is.
-
Appèlhof beslis teen spesialis wat weer by hospitaal wil werk
RONDEBOSCH – ʼn Ginekoloog wat gepoog het om sy reg te herstel om pasiënte by ʼn Wes-Kaapse hospitaal toe te laat nadat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) hom…
-
Werk begin aan beskadigde McGregor-brug ná vloede
Herstelwerk het begin aan die McGregor-brug wat in die onlangse vloede beskadig is en as ‘n belangrike skakel tussen McGregor, Worcester en Robertson dien.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Hierdie naweek skop die amptelike Bok-seisoen af met ’n toets teen Engeland. Lees meer oor dié wedstryd, die Bok-vroue én die opkomende Cravenweek-rugby.










