Nuus
-
Optoggangers eis optrede teen onwettige immigrante in Mangaung
Sowat 600 optoggangers het Dinsdag 30 Junie vreedsaam deur Bloemfonatein se strate beweeg om versoekskrifte aan die premier te oorhandig.
-
Vermoorde Velddrif-vrou: Terugvoering oor ondersoek sloer
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
-
Bekende onderneming begin herstrukturering – Atlantis-fabriek dalk gesluit
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
-
Tweede vrou tree na vore oor beweerde Paarlse “fotograafverkragter”
Die beweerde Paarlse “fotograafverkragter” se verhoor is uitgestel, terwyl ‘n tweede vrou intussen met verkragtingsaantygings na vore getree het.
-
Verligting met uitstel van R50-heffing op elektrisiteit in Mangaung
In ‘n verrassende besluit is die R50 heffing op elektrisiteit wat van 1 Julie sou geld, Maandag laatnag op ‘n raadsvergadering geskrap.
-
Polisiesoektog na vermiste Weskus-ouma wat aan demensie ly
Die polisie en familielede van die 75-jarige Magdalena Rhode doen ‘n beroep op die publiek om te help om “Suster Lenie” op te spoor. Rhode se familie het haar al…
-
Sesde liggaam in Vaalrivier gevind ná omslaan van selfgemaakte boot
‘n Sesde liggaam is gevind ná ‘n soektog van meer as ‘n week nadat ‘n selfgemaakte boot op die Vaalrivier by Douglas omgeslaan het.
-
Kokkedoor: Klassiek – beoordelaars sê ‘meng knippie oud en skeutjie nuut’
Herman Lensing en Jess van Wyk, beoordelaars van Kokkedoor: Klassiek is gereed om te sien wat deelnemers met die ryk erfenis van onthouresepte gaan doen.
-
Stellenbosse munisipale transaksies dán bekyk, sê LUR-woordvoerder
Daar is geen uitsluitsel of daar enige ernstige wanpraktyk of wanadministrasie was met die goedkeuring van eiendomstransaksies deur die Stellenbosch-munisipaliteit nie.










