Paarl Post
-
Die lewe van ’n jong Paarlse onderwyser is die afgelope Vrydagaand (28 Augustus) kortgeknip toe hy kort ná ’n botsing tussen twee motors in die Paarl oorlede is.
-
‘n Voormalige speurhoof en die voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Franschhoek het hul onlangs aan die ander kant van die gereg bevind.
-
Albert Geldenhuys het die verhale van sy oupa Wynand H. Louw, eerste Afrikaanssprekende argitek wat meer as 150 kerke in Suider-Afrika ontwerp het, in ‘n boek saamgevat.
-
The Paarlberg Half Marathon returns on 26 September 2026, celebrating South Africa’s cultural heritage with multiple race options for all skill levels.
-
‘n Bedroefde ouerpaar van die Paarl is met talle vrae gelaat nadat hul seun wat “skaars ‘n vlieg kon seermaak,” Saterdag (9 Augustus) in die vroeë oggendure aangeval en doodgesteek is.
-
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van […]
-
Ten spyte van mede-studente en paramedici se pogings om Paul Klaasen, ‘n eerstejaarstudent van die Paarl, by te bring nadat hy ná ‘n raakrugbywedstryd begin sleg voel het, is hy Maandagaand op pad hospitaal toe oorlede.
-
Cedric van Wyk, ‘n vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag (3 Augustus) dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat het.
-
‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
-
Residents of Langrug in Franschhoek are living in fear following two separate fatal shootings this week.










