Paarl Post
-
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van […]
-
Ten spyte van mede-studente en paramedici se pogings om Paul Klaasen, ‘n eerstejaarstudent van die Paarl, by te bring nadat hy ná ‘n raakrugbywedstryd begin sleg voel het, is hy Maandagaand op pad hospitaal toe oorlede.
-
Cedric van Wyk, ‘n vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag (3 Augustus) dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat het.
-
‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
-
Residents of Langrug in Franschhoek are living in fear following two separate fatal shootings this week.
-
The 2026 Berg River Canoe Marathon features young paddlers Neriyah Dill and Joshua Glyn-Cuthbert as favorites, facing tough competition.
-
Drakenstein Lion Park accuses CapeNature of wrongful conduct in a licensing dispute, affecting their ability to care for rescued lions.
-
Franschhoek’s Water Hub innovates sustainable wastewater treatment, addressing pollution while promoting community involvement and food production in a resource-scarce environment.
-
PAARL – Met die intrapslag van die verdagte in die hofsaal waar hy tereg staan weens die moord op die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg, het die oorledene se ma in trane […]
-
Een vermeende winkelrower is aangekeer en vier nog soek ná ‘n gewapende rooftog by ‘n selfoonwinkel vanoggend (Maandag 1 Junie) in Paarl se middedorp.










