Paarl Post
-
Niemand is nog vir die grusame en pynlike moord op ‘n middeljarige vrou verlede week in Lemoenkloof in die Paarl in hegtenis geneem nie. Die vrou is sedertdien as Kotie Nel (57) van Velddrif uitgeken.
-
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi gesinne en families uit na ‘n heerlike Paasfees-pretdag komende Saterdag (4 April) op die pragtige Paarlberg wat tans in die allermooiste herfskleure getooi is. […]
-
Nuwe verwikkelinge het aan die lig gekom rakende die beplande Bosman-ontwikkeling in die Paarl, nadat ‘n verteenwoordiger van die projek in die munisipale hof verskyn het weens onreëlmatighede.
-
‘n Mega-infrastruktuurprojek van R1,4 miljard is tans volspoed in die Drakenstein-vallei aan die gang, waar die munisipaliteit die grootste opgradering van sy riool- en afvalwaterstelsel nóg doen.
-
Wat as ‘n stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn begin het, het in ‘n kragtige akademiese reis vir die Universiteit Stellenbosch-gegradueerde (US) Annie de Villiers ontwikkel. Annie se stille deursettingsvermoë […]
-
Hortgro het sy operasionele betrokkenheid met Transnet verskerp en oorweeg nou formele regstappe weens voortgesette operasionele mislukkings by die Kaapstadse hawe.
-
The Department of Home Affairs has launched the Meetings, Exhibitions, Events and Tourism Scheme (MEETS), a visa reform initiative designed to streamline the processing of large group applications linked to major international events.









