Nuus
-
Bethlehem hou asem op as Vrystaatse finalis vir Dorp van die jaar
Danksy Make Bethlehem Beautiful, ondernemings, gemeenskapsorganisasies, die munispaliteit en inwoners wat hande gevat het, het die dorp nuwe lewe en trots.
-
Hof verklaar munisipale hoof finansiële beampte se aanstelling onwettig
Die Vrystaatse hooggeregshof het bevind dat die aanstelling van Amos Makoae as hoof finansiële beampte van Masilonyana-plaaslike munisipaliteit onwettig was.
-
Kommer groei verder oor beoogde brandstofaanleg by Hopefield
Teenstand teen die voorgestelde R50-miljard-brandstofaanleg naby Hopefield groei namate erfenis- en omgewingsgroepe meer vrae opper.
-
Nuwe kankerspeletjie-app wil jeug met kennis toerus
‘n Nuwe kankerspeletjie-app wil jong Suid-Afrikaners deur interaktiewe leer bewus maak van kanker, waarskuwingstekens en vroeë opsporing.
-
Paarlse klugbyspelers wat van verkragtig beskuldig word op borgtog vrygelaat
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
-
Oud-speurder verloor hofstryd teen Regspraktykraad oor klerkskap-registrasie
Volgens die regter is “iets te sê” vir ‘n man wat ná 32 jaar in die staatsdiens as speurder besluit om hom vir ‘n nuwe beroep te kwalifiseer.
-
Skietvoorval buite bekende eMalahleni-kuierplek eis entrepreneur (27)
Ricardo Spies, ‘n 27-jarige entrepreneur van eMalahleni in Mpumalanga is dood nadat hy ernstig in ‘n skietvoorval buite ‘n bekende kuierplek gewond is.
-
Peet Viljoen se inhegtenisneming ‘lank beplan’
Die privaatspeurder, Mike Bolhuis, beweer dat Peet Viljoen en sy vrou, Mel, bewus was dat ‘n moontlike arrestasie wink en daarom onder valse voorwendsels landuit is.










