Nuus
-
Deveney-moordenaar se ma hou vol met saak teen vroue
Die moordenaar van Deveney Nel se ma hou vol met saak teen twee aktiviste.
-
Wetstoepassers onderskep groot kreefvangs, nog oortreders vasgevat
Nog ‘n onwettige Weskus-kreefvangs is die afgelope week gerapporteer, skaars ‘n week na die vorige. Talle mense is ook vir ander oortredings in hegtenis geneem.
-
Motorfietsongeluk eis geliefde klubrugbyspeler (32) van die Swartland
‘n Geliefde klubrugbyspeler van die Swartland, Chad Steyn, is Saterdagaand (13 Junie) oorlede in ‘n motorfietsongeluk tussen Malmesbury en Abbotsdale.
-
Kimberley: LUR dreig om raad te ontbind terwyl speaker ondersoek lei
Die toekoms van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley lyk grou nadat die LUR vir samewerkende regering gedreig het om die munisipale raad te ontbind, en gevegte binne en buite die…
-
Saldanhabaai-munisipaliteit roep spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
‘n Boer van die Kenhardt-distrik het onmiddellike toegang tot sy huis en die besit van sy persoonlike eiendom gekry ná hy onregmatig van die plase waarop dit is, uitgesluit is.
-
Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die wêreld
“Die prestasie bevestig wat baie besoekers en plaaslike inwoners weet – dat Kraalbaai een van Suid-Afrika se mees besonderse kusbestemmings is.”
-
Bek-en-klouseer: Vrystaat se bevestigde gevalle nou op 620
Die bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat het nou op 620 te staan gekom, nadat ‘n bykomede 12 gevalle bevestig is.
-
Juffrou sterf toe skoolbus van die Laerskool Kathu teen vragmotor bots
‘n Vroulike onderwyser is dood, en vier personeellede ernstig beseer, toe die bus van die Laerskool Kathu vanoggend in ‘n botsing betrokke was.
-
Oumagrootjie skuldig op moorde van agterkleinkinders
Susana “Sarie” de Villiers se skuldigbevinding kom ná byna vyf jaar sedert sy met haar voertuig berg-af gery het met Caleb, Gradwell en Joshua Booysen.










