Nuus
-
Bek-en-klouseer ramp ‘laakbaar geminag’ deur e-pos uit minister se kantoor
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
-
Stadsbestuurder Matlala seëvier in hof wyl administrateur koste moet betaal
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
-
Van Macassar se B-blok: Niks keer Welman-sibbe nie
Hiram en Logan Welman het hul rugbyloopbaan van Macassar se B-blok se strate begin en bereik vandag die hoogste vlakke van die sport.
-
Staptog vir ‘n doel lewer R100 000 vir Somerset-Wes-skuiling
Francois Janse van Rensburg het 1 522 km van Windhoek na Somerset-Wes gestap om R100 000 vir die Somerset-Wes-nagskuiling in te samel.
-
Meisie (15) doodgeskiet in bendegeweld in Atlantis
Sherwoodpark-gemeenskap eis geregtigheid ná 15-jarige Nikita Bailey se dood in bende-kruisvuur wat Atlantis Saterdag geruk het.
-
Saak teen twee rugbyspelers uitgestel oor vermiste hofopname
Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.
-
Strategie teen bek-en-klouseer is onvoldoende, sê VL
Vrystaat Landbou sê risiko-gebaseerde model teen bek-en-klouseer gaan nie vir die situasie in Suid-Afrika werk nie.
-
Jongman vlugtig in Paarlse hof ná mesmoord
PAARL – Met die intrapslag van die verdagte in die hofsaal waar hy tereg staan weens die moord op die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg, het die oorledene se ma in trane…
-
Kultuur en stookkuns prut saam op Voortrekkermonument-mampoerfees
Vanjaar se kompetisie het 262 inskrywings getrek. Stokers was van so ver suid soos Oudtshoorn en Uitenhage en so ver noord soos Magoebaskloof en Ellisras.










