Nuus
-
Strategie teen bek-en-klouseer is onvoldoende, sê VL
Vrystaat Landbou sê risiko-gebaseerde model teen bek-en-klouseer gaan nie vir die situasie in Suid-Afrika werk nie.
-
Jongman vlugtig in Paarlse hof ná mesmoord
PAARL – Met die intrapslag van die verdagte in die hofsaal waar hy tereg staan weens die moord op die 20-jarige Lemarsh Blanckenberg, het die oorledene se ma in trane…
-
Kultuur en stookkuns prut saam op Voortrekkermonument-mampoerfees
Vanjaar se kompetisie het 262 inskrywings getrek. Stokers was van so ver suid soos Oudtshoorn en Uitenhage en so ver noord soos Magoebaskloof en Ellisras.
-
Vonke spat tydens ma van tienerma se borgtogaansoek
‘n Maatskaplike werker se getuienis en botsende slotbetoë staan sentraal in die 29-jarige ma se borgaansoek.
-
Rowers slaan weer toe in Paarl: Derde roof in Lady Greystraat in sewe dae
‘n Derde gewapende roof binne een week het in Lady Greystraat plaasgevind en kommer laat toeneem oor veiligheid in die Paarl se sakekern.
-
Petroljoggie help ma ná geboorte, droom van paramedikus wees
Petroljoggie Chevaan Abrahams het nog nooit sy paramedikus-droom met iemand gedeel nie – totdat ‘n vrou in die nag by Shell Zevenwacht geboorte gegee het.
-
Gr. 2-leerder sterf in hospitaal week ná ongeluk in Wellington
Agtjarige Cyntino Malan is sewe dae ná ‘n Wellington-botsing oorlede. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
-
Breedevallei se water veilig vir menslike verbruik
Die ligte verkleuring in kraanwater in huishouding in die Worcester en De Doorns gebied is geen rede vir kommer, verseker die Breedevallei-munisipaliteit.
-
Vullis hoop al drie weke lank in Mangaung se strate op
Terwyl vullis al byna drie weke in Mangaung se strate ophoop, sê AfriForum die metro moet inwoners toelaat om self vullis te laat verwyder sonder betaling aan MMM ook.
-
Motorfietsryer (37) sterf in ongeluk naby Franschhoek
Paarlse inwoner Morné van der Westhuizen (37) is Woensdagmiddag in ‘n noodlottige motorfietsongeluk op die R45 naby Franschhoek dood.










