Nuus
-
KYK | Riool-chaos dwing verrigtinge by Kimberley-landdroshof na hoë hof
‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
-
Paarl-stapper (70) skuil met groep in vervalle plaashuis
Die Paarlse stapper Adam Grobbelaar (70), beter bekend as “Grobbie”, is onlangs tydens ‘n staptog deur die Karoo deur onvoorsiene weerstoestande onkant betrap en moes saam met 19 ander stappers…
-
Hof wys Ngwathe munisipaliteit se appèl van die hand
PARYS – Die Ngwathe plaaslike munisipaliteit se hoop om die ontbinding van sy raad te keer, is vandag finaal verydel toe die konstitusionele hof sy aansoek om verlof tot appèl…
-
Studente het geleenthede gemis, sê DA oor beurs-ondersoek
Geld wat by internasionale universiteite bestee is, kon eerder in die Vrystaat aangewend geword het om jongmense op te lei, sê DA in dié provinsie.
-
Gesin vasgebind tydens huisroof op plaas in Noord-Agter-Paarl
Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
-
BKS-stryd duur voort ná hofsege vir boere
Minister moet ophou om die bek-en-klouseer-uitspraak verkeerd voor te stel
-
Talle in die Overberg al 25 dae sonder krag na die onlangse storms
Inwoners van die Theewaterskloof-munisipaliteit is nou al amper 25 dae sonder elektrisiteit na die storms in Mei.
-
Sake van dieremishandeling ondersoek ná skokkende gevalle in Noord-Kaap
Skokkende voorvalle van dieremishandeling word ondersoek ná ‘n hond onder meer lewendig aan ‘n boom opgehang is, en ‘n ander een lewendig begrawe is.
-
Landdros weier om van rugbyspelers se borgaansoek te onttrek
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
-
Landdros weier om van rugbyspelers se borgtogaansoek te onttrek
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.









