Nuus
-
Polisie vra publiek se hulp ná botsing wat seun (16) eis
Drie maande nadat die 16-jarige Matt Botha skielik uit die lewe geruk is, vra die polisie die hulp van die publiek oor die botsing wat die tienerseun se lewe geëis…
-
US-eregraad vir pionier van digitale bankwese in Afrika
Dr. Tjaart Johannes van der Walt, ’n pionier van digitale bankwese in Afrika, het verlede Donderdag (26 Maart) ’n eredoktorsgraad van sy alma mater, die Universiteit Stellenbosch (US), by die…
-
Henderson-verhoor: John Ross doen aansoek om ondersoekdagboek te bekyk
John Ross Henderson, aangekla van die moord van Jason Afrique, poging tot moord op Afrique se vrou, asook twee aanklagte van regsverydeling, wil die polisie se ondersoekdagboek bekyk.
-
Kunsprojek in gevangenis help vroue vorentoe met selfontwikkeling
Vroue met geen kunsopleiding skep unieke skilderye te danke aan ‘n kunsprojek deur die William Humphreys Kunsgalery in Kimberley vir vroue wat gevangenisstraf uitdien.
-
Kotie Nel-moord: Nuwe lewe in Velddrift kortgeknip!
Niemand is nog vir die grusame en pynlike moord op ‘n middeljarige vrou verlede week in Lemoenkloof in die Paarl in hegtenis geneem nie. Die vrou is sedertdien as Kotie…
-
Stellenbosch-hoof wat aangekla word van seksuele aanranding tree af
Die Stellenbosch-hoof wat teregstaan op ‘n aanklagte van seksuele aanranding het onlangs besluit om uit die onderwys te tree.
-
MEER AS NET ‘N KRUISIE: Koalisies ná 20 jaar kern van regering
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ‘n duidelike en versnellende verskuiwing: van dominante partybeheer na ‘n gefragmenteerde, mededingende en koalisie-gedrewe politieke stelsel. Die data van 2000…
-
Daar was toe baie ‘Hope’ vir die verlore hond van Caledon
Haar bek was gemuilband en die inspuiting wat haar uit haar ellende sou verlos, was reeds opgetrek en gereed om toegedien te word. ‘n Oproep wat gesê het: “Stop. Ek…










