Nuus
-
Dís ‘n stink storie! Langebaners betaal dubbeld vir riooldienste
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
-
Salarisrekening van VS-munisipaliteit slurp geld vir dienste op
Die Masilonyan-munisipaliteit ontvang jaarliks R157 miljoen staatsubsidies, terwyl sowat R168 miljoen aan salarisse, voordele en bonusse bestee word.
-
Ouetehuis-aanrandingsaak weer uitgestel
Die hofsaak rakende die beweerde aanranding van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom sleep nou bykans ‘n jaar aan, en is weer uitgestel sodat die prokureur wat beskuldigde…
-
Lasbrief vir deursoeking van Paarlse ‘steroïede-laboratorium’ was ongeldig
Die hooggeregshof het ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in Paarl onwettig verklaar en beslagleggings tersyde gestel.
-
Hofstryd oor beweerde onregmatige uitsettings op Plaisir de Merle
Plaisir de Merle se mede-eienaar, Rose Jordaan, verskyn in die Paarl-landdroshof oor beweerde onregmatige uitsettings van plaasbewoners.
-
Vrou met een arm van Bellville-Suid skenk kosbare skaatsplank aan Jason Vanporppal
Bellville-Suid se Samantha Carolissen skenk haar kosbare 1988-skaatsplank aan Jason Vanporppal ná sy 106 dae lange reis van Uganda na Kaapstad.
-
Verdagtes in R36 miljoen-diefstalsaak by sekuriteitsfirma betaal glo in kontant
Stapels kontant is op die huisplafonne van verdagtes gevind, terwyl ander kontant vir voertuie betaal het. Dit volg ná ‘n roof by ‘n sekuriteitsmaatskappy waar R36 miljoen geroof is.
-
Staat wil aansoek bring vir landdros se onttrekking aan verkragtingsaak
Die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel nadat die staat ’n aansoek vir die landdros se onttrekking aangekondig het.










