Nuus
-
Polisieondersoek teen Wellingtonse eiendomsagent
Die Wellington-polisie het bevestig dat “verskeie sake van bedrog en diefstal” aanhangig gemaak is teen Gerhard Fick, die eienaar van MBC Estates in Wellington.
-
Bestuurder (20) gevonnis ná ongeluk waarin drie leerlinge op N8 sterf
Tristan Kearney (20) wat skuldig gepleit het op drie aanklagte van strafbare manslag, is ‘n vonnis van korrektiewe toesig opgelê.
-
Leerders kan inskryf vir eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie deur TLU SA
TLU SA bied vanjaar vir die eerste keer ’n Jeugboer van die Jaar-kompetisie vir laer- en hoërskoolleerders aan.
-
Staat vorder miljoene in Asbesdak-Tenderskandaal in
Die Hooggeregshof in Bloemfontein het ‘n verbeurdverklaringsbevel toegestaan met betrekking tot die berugte asbesdak-tenderskandaal.
-
Hof verklaar “Terror” Lekota was onbevoeg om eie sake te hanteer
Die Hooggeregshof in Pretoria het verklaar dat die politikus Mosiuoa Lekota van 25 Mei 2025 tot sy dood nie in staat was om sy eie sake te bestuur nie.
-
Man helder oordag in Paarl se Hoofstraat doodgesteek
’n Man is helder oordag in Paarl dood ná ’n steekvoorval. Die polisie ondersoek die moord en geen arrestasies is gemaak nie..
-
Verkragter-pa se saak ná vyf jaar steeds nie afgehandel
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
-
Hortgro oorweeg regstappe oor swak prestasie by Kaapstadse hawe
Hortgro het sy operasionele betrokkenheid met Transnet verskerp en oorweeg nou formele regstappe weens voortgesette operasionele mislukkings by die Kaapstadse hawe.
-
Ekapa: Minister fokus op ondersoek wyl vakbond strafregtelike stappe eis
Minister fokus op ondersoek by Ekapa ná tragedie terwyl vakbond strafregtelike stappe eis
-
BKS in Wes-Kaap: 75 203 diere in geïdentifiseerde brandpunte reeds ingeënt
Altesaam 25 gevalle van Bek-en-klouseer is tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld met 12 wat bevestig is. In reaksie hierop is ‘n uitgebreide inentingsprogram aan die gang.










