Nuus
-
VIDEO: Waterlekkasie in Mangaung kos metro jaarliks sowat R349 miljoen
Daar word bereken dat meer as die helfte van die behandelde water in die Mangaung-metro jaarliks verlore gaan.
-
Nuwe televisiereeks wys leerders se innoverende idees
‘n Opwindende nuwe reeks begin eersdaags op kykNET waar leerders wys hoe hul inspirerende wetenskapprojekte werk. Die Univeriteit van die Vrystaat borg die reeks van agt episodes.
-
Sowat 400 000 oues wag ná 28 jaar nog op regstelling met pensioen
Daar is ‘n skrywe aan politieke partye en die parlement gestuur om dringende ingryping te versoek met die gesloer met pensioenregstelling vir gewese staatsamptenare.
-
Vrystaatse begroting meer gemik op stabiliteit as groei, sê kenner
Die Vrystaat se nuutste begroting fokus op korttermyn-stabiliteit, eerder as op groei, sê dr. Celeste Campher van die Universiteit van die Vrystaat.
-
Rust-en-Vrede in Durbanville maak kuns toeganklik vir almal met nuwe projek
Die Rust-en-Vrede-galery in Durbanville het sy deure met sy jongste projek, oopgegooi vir enigeen wat belangstel in nuwe vaardighede.
-
Wes-Kaapse regsman wat sentraal in beweerde bedrogsaak staan, bekendgemaak
‘n Voormalige vennoot van Faure & Faure word ondersoek vir beweerde bedrog oor etlike jare, met betrekking tot ‘n fiktiewe advokaat.










