Weslander
-
Milton Mukarati (38) of Vredenburg was struck by lightning while walking through an open field opposite Usave on Sunday.
-
Elton Lesch ontvang Cultural Affairs Award 2026 vir bewaring van Weskus-erfenis.
-
’n Video van ’n vrou wat vermoedelik tik rook terwyl drie kinders langs haar is, het wyd op sosiale media versprei.
-
’n Voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler is dood nadat sy voertuig in ’n botsing op die Weskuspad betrokke was. Lees meer oor die tragedie en sy loopbaan.
-
Vyf mense het in die Hopefield-landdroshof verskyn in verband met die moord op Clarence Pietersen, wat op 28 Augustus doodgeskiet is.
-
Regstryd geloods om Die Eiland Huis se raad te verwyder.
-
Boland-krieket het spelers, klubs, skeidsregters en administrateurs uit die Weskus en Swartland vir hul 2025/26-prestasies vereer.
-
Die Bokrivier by Vredenburg is ’n byna vergete natuurbate, met onsekerheid oor sy oorsprong en kommer oor watergehalte en besoedeling.
-
Saldanha-baba met albei bene gebreek in hospitaal opgeneem; polisie en maatskaplike ontwikkeling ondersoek vermeende mishandeling.
-
Sakegebou in Saldanhaweg deur brand verwoes; rook borrel steeds uit dak ná brandweer die vlamme onder beheer gebring het.









