Weslander
-
Saldanha-baba met albei bene gebreek in hospitaal opgeneem; polisie en maatskaplike ontwikkeling ondersoek vermeende mishandeling.
-
Sakegebou in Saldanhaweg deur brand verwoes; rook borrel steeds uit dak ná brandweer die vlamme onder beheer gebring het.
-
Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.
-
“Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek nie geweet wat aangaan nie. Dit was ‘n baie vreemde en skrikwekkende ervaring.”
-
Hopefield-inwoners spreek hul kommer uit oor ‘n beoogde R50 miljard-waterstof- en sonkragaanleg wat die dorp se erfenis in gedrang kan bring.
-
Vir Velddrif, waar die visbedryf ‘n hoeksteen van die plaaslike ekonomie is, bring die aankondiging groot verligting.
-
The West Coast District Municipality has rejected Transnet Port Terminals’ application to renew its Atmospheric Emission Licence for iron-ore terminal in Saldanha, citing years of non-compliance.
-
Die publiek word gewaarsku om nie skulpvis van Saldanhabaai en die omliggende kusgebied te oes en te eet nie.
-
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.










