Weslander
-
ELANDSBAAI – Ontstoke en bekommerde inwoners van Elandsbaai, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net […]
-
WESKUS – Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat […]
-
‘n Man van Velddrif, wat sy rol as volwassene misbruik het om twee kinders van 10 en 13 jaar oud te verkrag, is lewenslank tronkstraf opgelê en sy naam gaan […]
-
Elke jaar raak duisende troeteldiere in Suid-Afrika weg. Baie van hulle het ‘n huis en ‘n gesin, maar word nooit teruggevind nie omdat hulle geen identifikasie het nie. As ‘n […]
-
VELDDRIF – Die Bergrivier-munisipaliteit het bevestig dat die huurkontrakte van die historiese vissershuisies in Bokkomlaan, Velddrif, verleng is tot 30 Junie 2026. Hierdie besluit kom nadat besighede en vissersgesinne maande […]
-
Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat […]
-
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige […]
-
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie […]










