Nuus
-
Premier besoek Langebaan polisie, prys hulle ook oor netheid
Premier prys Langebaan SAPD se netjiese stasie, maar waarsku oor tekorte.
-
Pa wat drie biologiese dogters verkrag word lewenslange tronkstraf opgelê
Regter Phakama Madinda het in sy vonnisoplegging van ‘n pa wat sy biologiese dogters verkrag het, gesê die man het lewenslange trauma en onsigbare letsels deur sy dade veroorsaak.
-
Talle vrae ná seun by Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink
‘n Vyfjarige seun het by die Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink. Die gemeenskap eis antwoorde oor gebreekte heining en veiligheidstekortkominge.
-
Ietermagog uit vermeende smokkelaars se kloue gered
Volgens navorsing, wat in 2019 gedoen is, sal die ietermagog binne 20 jaar uitsterf indien niks aan die stropery gedoen word nie.
-
Henderson-verhoor: Veelbesproke selfoon eerste keer in hof as bewysstuk
Die selfoon wat onder die bakkie van Jason Afrique gevind is, behoort volgens die staat aan John Ross Henderson wat aangekla word van onder meer moord.
-
Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’
“Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek…










