Nuus
-
Weskus-ouers lug hul mening oor skoolsluiting weens storms
Skole in die Wes-Kaap en die Weskus se deure sal môre gesluit wees weens slegte weerstoestande. Dit kom ná ’n besluit wat deur die Provinsiale Rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens…
-
Kaapse vroue ontvoer, een vermoor, een moet naak vlug
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op…
-
KYK | Stormsterkwinde saai verwoesting in Worcester, gure weer duur voort
Stormsterkwinde te midde van gure weersomstandighede oor die Wes-Kaap heen het Maandagoggend (11 Mei) reeds grootskaalse skade in Worcester aangerig.
-
Grootskaalse soektog na Kuilsrivier-man ná hy by Du Kloof Lodge verdwyn
‘n Grootskaalse soektog is in die Du Toitskloofpas van stapel gestuur na Michael Waltman (29) van Kuilsrivier spoorloos by die Du Kloof Lodge verdwyn het.
-
Elsiesrivier-polisie weet nie van weermaglede wat glo bendes aanrand nie
Elsiesrivier-polisie sê geen klagte oor beweerde aanranding deur die weermag is aangemeld nie, ondanks ernstige bewerings deur bendelede.
-
Paarlse rugbyspelers beskuldig van groepsverkragting
Staat lewer verweer in borgtogverhoor van twee Paarlse rugbyspelers wat glo ‘n jong vrou in haar studentehuis op Wellington verkrag het.
-
Vrystater aangewys as DA se nuwe leier in die parlement
‘n DA-lid van Winburg wat sedert 2025 ‘n parlementslid is, is Donderdag deur dié party aangewys as sy parlementêre leier.










