Nuus
-
Krisis by Odendaalsrus-hospitaal deel van voortdurende kragonderbrekings
Die krisis by Thusanong Distrikshospitaal in Odendaalsrus is deel van voortdurende kragonderbrekings regoor Matjhabeng, waar inwoners reeds dae en in sommige gevalle weke lank sonder stabiele elektrisiteit sit.
-
Hofvevel teen Steelwood in R43 miljoen regsstryd met die SOE
Voortslepende regstryd duur voort oor die verkryging van beskermende toerusting (PPE) aan die begin van Covid-19-pandemie.
-
Sokkerspeler vertel hoe hy ter noue nood die dood ontkom ná bakkie rol
Terwyl hy oor die reëling van die Nekkiesbrug getrek het en besig was om sowat 100 m ver na onder te val, was hy daarvan oortuig sy einde het aangebreek.…
-
Rugbyspeler, vriend vra borg ná vier verkragtingsaanklagte; staat staan dit teen
Twee mans vra borg ná vier verkragtingsaanklagte in Wellington, terwyl hulle onskuld volhou en die staat die aansoek teenstaan.
-
Sonder vinnige optrede kan landboubedryf, uitvoermarkte nog skade ly
Suid-Afrika het ’n strategiese ooreenkoms met Brasilië gesluit in ’n poging om die voortslepende bek en klouseer krisis hok te slaan, maar rolspelers waarsku dat tyd besig is om uit…
-
VIDEO | Egpaar sterf in ongeluk in Kenneth Kaundaweg in Bloemfontein
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar van Langenhovenpark geëis.
-
Konstitusionele hof trek finale streep deur Beitbrug-grensheiningskandaal
JOHANNESBURG – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het die uitspraak van die Konstitusionele Hof verwelkom wat die aansoeke om verlof tot appèl deur kontrakteurs van die omstrede Beitbrug-grensheining van die hand…










