Nuus
-
Hooggeregshof beveel nuwe ondersoek ná jarelange vertragings in Trifecta-verwante saak
In die saak is Wonders Dimakatso Viljoen Mothibi, voormalige hoof van die Departement van Landbou en Grondhervorming, en Fezile Makiwane, voormalige uitvoerende Sassa-hoof aangekla.
-
Piketberg groei: Mega winkelsentrum-uitbreiding in finale fase
Daar heers ’n tasbare opgewondenheid onder die gemeenskap van Piketberg namate die bestaande winkelsentrum ’n groot opknapping en uitbreiding ondergaan. Die projek, wat die sentrum se grootte van 6 500…
-
Upington-inwoners rou oor dood van drie: onderwyser, afrigter en jong ma
Twee gerespekteerde inwoners van Upington is verlede week op dieselfde dag oorlede, terwyl ‘n jong ma wat in Upington grootgeword het, enkele dae voor hulle oorlede is.
-
Daadwerklike optrede, samewerking en hulpbronne nodig om bek-en-klouseer te tem
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.
-
Robertson rou oor leerder se sterfte in motorongeluk
Branwin Beukes is Sondag-oggend (26 April) oorlede kort nadat hy in die middernagtelike ure van Saterdagnag in ‘n motorongeluk betrokke was.
-
Van Zylsrus vier fees ná aasvoëlgeoglief met 38 000 klippe voltooi is
Ná ‘n idee sowat vyf maande gelede in die “klipkonstabel” van Van Zylsrus se “breintreintjie op en af begin ry het”, het die reëlings vir ‘n eerste Geoglief-fees tot stand…
-
Plaaslike klubrugbyspeler in Wellington-hof ná beweerde verkragting
’n Plaaslike rugbyspeler verskyn in die hof op verkragtingsaanklag, met borgtogaansoek hangende en ’n ondersoek wat tans voortduur.
-
PA wen tussenverkiesing – Vermeuelen is weer Cloetesville se raadslid
Die DA in Stellenbosch moes vandeesweek die knië buig vir die PA nadat dié party wyk 16 gewen het in die tussenverkiesing.










