Nuus
-
Nat en bewolkte toestande hou boere se stropers uit lande, en nog reën kom
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is vandag al op die rakke en aanlyn beskikbaar
In dié propvol uitgawe van Die Papier word daar berig oor die nuutste in die waterkrisis in Johannesburg en moontlike regsaksie teen die metroraad.
-
SOE onthul omvang van munisipale chaos: Honderde sake na NVG verwys
Die Spesiale Ondersoekeenheid skets ’n skokkende prentjie aan oor wydverspreide korrupsie, wanbestuur en vrugtelose uitgawes in Suid-Afrikaanse munisipaliteite.
-
Ouma van driejarige wat in Elsies doodgery is veg voort
Ouma eis geregtigheid ná haar driejarige kleinseun glo deur ’n dronk beampte doodgery is; maande later is niemand nog aangekla nie.
-
‘Verdoemende’ MRK-verslag bevind dienslewering in Noord-Kaap stort ineen
‘n Somber prentjie van sistemiese mislukking, swak finansiële bestuur en ‘n tekort aan vaardighede in Noord-Kaapse munisipaliteite word in ‘n MRK-verslag geskets.
-
Macassar-polisie se speurhoof lê tuig ná meer as vier dekades neer
Kapt. Andries Geldenhuys, bevelvoerder van die Macassar-speurtak, tree ná 42 jaar se polisiediens met integriteit en gemeenskapsvertroue af.
-
Bloemfonteiner deel sy verhaal op kykNET-program Kwêla
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.
-
Insittendes spoorloos ná bakkie 50m teen Bainskloof afstort
’n Raaiselagtige ongeluk in Bainskloof laat ’n leë wrak agter;, maar die insittendes was uiteindelik deur owerhede as veilig bevestig.
-
FAK bring hulde aan “Onse Mimi”
Met die afsterwe van Mimi Coertse neem die Afrikaanse kultuurwêreld afskeid van een van sy grootste stemme.
-
Nag van angs vir tweejarige kind op plaas naby Eendekuil
‘n Tweejarige seuntjie wat stoksielalleen in die donker op ‘n plaas naby Eendekuil rondgedwaal het, se ouers het hom Sondag 26 April gekry.










