Nuus
-
Handleiding vir opvoeders op Wêreldboekedag bekend gestel
‘n Nuwe handleiding vir vroeëkinderontwikkeling is Vrydag 24 April deur Solidariteit Helpende Hand in Kempton Park bekend gestel.
-
Plakkate gaan opgerig word om loslating van konyne te stop
“Die konyne in die Durbanville-begraafplaas is nie die probleem nie, maar die mense wat hulle daar gaan loslaat,” sê weldoener.
-
Wes-Kaap maand BKS-vry: geen nuwe voorvalle aangemeld
Altesaam 161 713 entstofdosisse vir bek-en-klouseer is tot dusver by 730 persele in die Wes-Kaap toegedien, wat ‘n 35%-dekking verteenwoordig.
-
Vonnis oor 3 dogters se verkragting kom nadat pa vroeër skuld beken
Die drie dogters van ‘n man wat hulle vir jare verkrag het, het in hul impakverslag verduidelik watter uitwerking dit op hul lewens gehad het.
-
Verhoor van advokaat en haar pa in Augustus, ondanks besware
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.
-
Wellington-veearts wen groot by saalperdkampioenskap in Bloem
Dr. Zandri Snyman het uitgeblink by die nasionale saalperdkampioenskappe en vyf blou linte gewen terwyl sy Amerikaanse saalperde gery het.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar.
-
Eskom-korrupsieskandaal: Hofbevel bevries bates van ‘uiterste rykdom’
Die Spesiale Tribunaal het ’n dringende interdik toegestaan wat die bates van verskeie Eskom-diensverskaffers bevries hangende ’n omvattende ondersoek na korrupsie en wanbesteding.
-
Verdagtes vergiftig honde, steel items in Strand-inbraak
WAARSKUWING: Foto’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel.










