Nuus
-
Gedenkdiens vir wyle Johnny Davids Woensdag gehou
‘n Gedenkdiens vir wyle Johnny Davids, televisie-aanbieder, boekskrywer en motiveringsspreker, word vir Woensdag 22 April in Goodwood beplan.
-
Drankverkope tydens verlengde ure in Noord-Kaap ongrondwetlik verklaar
Die Hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse Dobbelary en Drankwet 6 van 2024 in sy geheel as ongrondwetlik en ongeldig verklaar.
-
Polisie ondersoek dood van ouma (70) en kleindogter in Macassar Heights
Die Macassar-polisie voer ‘n geregtelike ondersoek uit ná die dood van ‘n ouma (70) en kleindogter (14) wat Dinsdagoggend leweloos aangetref is.
-
Reeks noodlottige ongelukke ruk Paarl; minstens twee dood, verskeie ander beseer
PAARL – Die Paarl en omliggende gebiede is gister (20 April) deur ’n reeks ernstige padongelukke geruk, waarin minstens twee mense dood en verskeie ander beseer is. Die ongelukke het…
-
ANC eis dringende ingryping by Sol Plaatje-munisipaliteit weens ‘onwettige’ optrede
Die ANC versoek Coghsta om onmiddellike stabiliteit by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley af te dwing.
-
Inwoners kan Woensdag 22 April weer kruisies maak by stembus
SALDANHA | LANGEBAAN – Inwoners in Saldanha en Langebaan kry weer môre (Woensdag, 22 April) ’n gulde kans om hulle persoonlike keuses te maak vir ’n nuwe wyksraadslid. Met een…
-
Geveg tussen spelers, toeskouers, ná rugbywedstryd in Paarl
Voorval tussen rugbyspelers en toeskouers by Faurestraat-stadion in Paarl word ondersoek, nadat spanning tydens en ná wedstryd geëskaleer het.
-
Regter kap speaker oor interdik, Peters moet moontlik self vir regskoste opdok
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.










