Nuus
-
Eseltjiesrus se boekefees binnekort
Kom snuffel by die jaarlikse Eseltjiesrus-boekefees van 7- 9 Mei by die NG kerk Robertson-Oos ten bate van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary naby McGregor.
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn doen aansoek om uitstel
Die hofsaal in die hooggeregshofsaal in Kimberley was Vrydag volgepak met vakbondlede wat die likwidasie van die Ekapa-myn in die stad teenstaan.
-
Kimberley: Speaker moet dalk nóg regskoste betaal na mislukte interdik-aansoek
Dipuo Peters, speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit wat reeds twee keer deur die hof beveel is om in haar persoonlike hoedanigheid regskoste te betaal, mag dalk ʼn derde kostebevel teen…
-
Hooggeplaastes vier herstel van 300 vaartuigpermitte in St Helenabaai
Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse…
-
Ouers verpletter nadat 11-jarige seun in De Doorns doodgery is
Jemaine Witbooi se ouers is verpletter nadat hul seun Vrydag (17 April) doodgery is.
-
Nala munisipaliteit se bestuurder mis sperdatum vir antwoorde oor kind se dood
Die Nala-plaaslike munisipaliteit se bestuurder, Sekonyela Lehloenya, het ‘n sperdatum gemis om antwoorde te verskaf oor die dood van Chris Foord (9), wat meer as twee maande gelede na bewering…
-
Uitblinker-matrikulant wen toe weer, dié keer met universiteit-studie
Op sy gradeplegtigheid is dié BRek-student aangewys as beste student in ’n driejaar-BA-graadkursus in die fakulteit vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
-
Seun (15) voor ouerhuis in Rawsonville-distrik doodgery
‘n Vyftienjarige seun van Rawsonville is voor sy ouerhuis doodgery.
-
Stemlyne sluit vir Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie
Stemlyne vir Kwêla se Dorp van die Jaar het vandag (17 April) gesluit, met Montagu, Riversdal en Gansbaai in die Wes-Kaap wat nou die uitslag afwag.










