Nuus
-
Man vermoor glo vriendin, bring homself om die lewe
‘n Dubbele tragedie het die Roodewal-gemeenskap in Worcester getref toe ‘n man sy vriendin doodgesteek het en homself later opgehang het.
-
Patricia de Lille open vuurtoring by die mees Suidelike punt van Afrika
Na vier jaar se geswoeg en sweet, is die ikoniese vuurtoring-aanleg in L’Agulhas uiteindelik teen ‘n koste van R81 miljoen voltooi en amptelik geopen.
-
Bernard Fick sal Universiteit Stellenbosch-raad tot 2028 lei
Bernard Fick, ‘n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur van maatskappye, is as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch-raad verkies.
-
Eland Huis vir Gestremdes funksioneer sonder lisensie, ouers eis dat raad onmiddellik uittree
Die bekende Die Eiland Huis vir Gestremdes in St Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie.
-
Stertamputasie nou Hooggeregshof toe – tradisie en funksie of diereverminking?
Die debat oor stertamputasie het weer in Suid-Afrika ontstaan, met Boerboel-telers wat hul stryd hof toe neem. Vir sommige beskerm die praktyk tradisie en funksie. Vir ander verteenwoordig dit onnodige…
-
Loslopende beeste ‘n ergernis in Weskusdorp
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke…
-
Hand in Bloemfontein uitgesteek vir mense om werk te kry
Solidariteit Helpende Hand het verlede week ‘n nuwe inisiatief in Bloemfontein bekend gestel waarmee die organisasie werksyn wil skep.
-
‘Onbekende’ Jantjies van Hopetown nou ‘King’ Arthur van Two Oceans
Voortaan sal “King Arthur”, soos hy reeds in die Noord-Kaap genoem is, se naam in dieselfde asem as die “Queen of Two Oceans”, Gerda Steyn, genoem word.










