Nuus
-
Ouma stap 830 km om geld in te samel vir behandeling van kleinkind se rare siekte
‘n Ouma van Jan Kempdorp gaan eersdaags ‘n staptog van nagenoeg 830 kilometer vanaf dié Noord-Kaapse dorp tot in Durban ter wille van haar kleindogter aanpak.
-
Jarelange werker aangekla van moord op perdeafrigter by renbaanperseel
‘n Man wat jare lank vir Jannie Borman (73) in Kimberley en Viljoensdrift gehelp het om sy renperde af te rig is van die moord op Borman aangekla.
-
Toekomsplanne vir Hugenote-tonnel hang steeds van tender af
Expansion of the Hugenote Tunnel remains stalled in the tender phase, delaying construction and upcoming upgrades, despite significant investments.
-
Handwerk van aftreeoord wys kinders hulle is geliefd
“Ons wou iets met ons hande maak wat vir kinders wys dat hulle geliefd is en dat daar mense is wat aan hulle dink,” Alta Els, eienaar van Jordaniapark.
-
Saak teen Wayne Wantza wéér uitgestel hangende Valkenberg-verslag
Moordsaak teen oud-speurder Wayne Wantza weer uitgestel tot 18 Mei terwyl hof steeds wag op uitstaande Valkenberg psigiatriese verslag.
-
Saldanha-gemeenskap maak alarm oor pleegsorgvertragings en druk op kinderbeskermingsdienste
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die…
-
Nege in hegtenis geneem op Atlantis oor 17 gesteelde televisiestelle
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom,…
-
Radioman van KC 107.7 in die spervuur oor seksuele teistering
’n Senior figuur by KC 107.7 staar ’n crimen injuria-klag in die gesig terwyl polisie ondersoek en interne dissiplinêre proses afgehandel is.
-
Televisie- en radioman Johnny Davids (49) sterf skielik
Johnny Davids, ‘n televisie-aanbieder, radio-omroeper, sportkommentator, kunstenaar en skrywer, is in die ouderdom van 49 oorlede.
-
Inwoners kom ‘vreedsaam’ by Knoflokskraal op die N2 byeen om griewe te lug
Knoflokskraal-inwoners het vanoggend al langs die N2 by die ingang van hul buurt bymekaargekom om hul griewe te lug.










