Noluvu Ludidi
-
“Die prestasie bevestig wat baie besoekers en plaaslike inwoners weet – dat Kraalbaai een van Suid-Afrika se mees besonderse kusbestemmings is.”
-
Marlon Kayster from Porterville has achieved a lot when it comes to athletics.
-
Skole in die Wes-Kaap en die Weskus se deure sal môre gesluit wees weens slegte weerstoestande. Dit kom ná ’n besluit wat deur die Provinsiale Rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens […]
-
Kleinskaalse visserykoöperasies het op Dinsdag 5 Mei met Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE) vergader om uitdagings in die sektor te bespreek. Aucamp het die regering […]
-
A three-year-old boy in Moorreesburg died from suspected rat poison inhalation, while his family members were found unconscious and hospitalized.
-
In die fleur van sy lewe, is die lewe van matrikulant Fiano Swiers (19) skielik kortgeknip. Hy was ‘n leerder aan die Hoërskool Louwville in Vredenburg en het groot planne […]
-
Nà sy avontuur deur die Weskus, is Buffel die worshond weer terug veilig by die huis. Buffel is sedert Saterdag 22 Maart in die Niewe Rust-area tussen Vredenburg en Paternoster […]
-
Families in Saldanha het hul stem dik gemaak oor vertragings in pleegsorgplasings, gapings in kinderveiligheidsdienste en oorweldigde voorste-liniewerkers. Wendy Kaizer-Philander, lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement en voorsitter van die […]
-
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en […]
-
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]










