Nuus
-
Twee van Drakenstein in hof oor seksuele misdrywe met kinders
Twee vermeende seksuele oortreders uit Drakenstein verskyn in Wellington-hof op aanklagte van seksuele misdrywe teen minderjariges; albei bly in aanhouding.
-
Kommer oor toenemende handelsbeperkinge na SA se buurlande
Die beperking van die invoer van Suid-Afrikaanse groente, vrugte en sekere pluimveeprodukte na buurlande, bedreig SA se landboubedryf en ekonomiese stabiliteit.
-
Suidoosterfees se Kort voor lank-program: Kort maar kragtig
Een van die Suidoosterfees se gewildste programafdelings is “Kort voor lank” – waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe gegee word.
-
Publiek versoek om gevare aan te meld ná negejarige in gruisgroef verdrink
Publiek opnuut versoek om gevaarlike plekke aan te meld ná negejarige in gruisgroef verdrink.
-
Mangaung verloor R1,6 miljard se water terwyl inwoners ly
Mangaung verloor R1,6 miljard se water terwyl inwoners ly. Die Vrystaatse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta), Saki Mokoena, het dié syfers bekend gemaak in antwoord op ‘n…
-
Strenger kontrole keer dat minder die grensposte onwettig oorsteek oor Paasnaweek
Beter grensbeheer het tot ‘n 24% afname in onwettige grensoorstekings oor Paasnaweek gelei. 4 763 reisigers is by Suid-Afrikaanse grensposte onderskep.
-
Kamp het ten doel om jeugsorgverlaters met nodige lewensvaardighede toe te rus
Bloemfontein – ’n Groep van 38 jongmense uit verskeie jeugsorgsentrums regoor die Vrystaat het gedurende die Maart/April-skoolvakansie aan ’n lewensveranderende sorgverlaterskamp deelgeneem wat deur Engo aangebied is. Die kamp is spesifiek…
-
Senior staatsadvokaat van Kimberley bly agter tralies: ‘Niemand bo reg verhewe’
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.
-
Gestorwe weermaglid was nie deel van Operation Prosper
’n Weermaglid is Woensdagaand in Delft doodgeskiet. Owerhede bevestig hy was van diens af en nie deel van die SANW-ontplooiing nie.










