Nuus
-
Yara span regsverteenwoordigers in teen Paarlse aktivis
Yara neem regstappe teen ‘n omgewingsaktivis van die Paarl wat beweer dat die maatskappy hul skuldig maak aan onwettige kunsmisbedrywighede.
-
Vermoorde Kotie Nel: ‘ ‘n Sagte siel
het ons verlaat’Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27…
-
Veiling van Transnet-huise by Nelspoort uitgestel; inwoners se lot bly onseker
Hoewel die veiling van die ou spoorweghuise by Nelspoort-spoorweghalte vir eers opgeskort is, bly die inwoners se lot onseker.
-
Enkelma verwerf PhD op 67 met navorsing om skisofrenielyers te help
Op 67 is Dr Retha Smit `n lewende bewys daarvan dat jy nooit te oud is om te leer nie.
-
Maatskaplike werker van Kuilsrivier ontvang Hoopdraer-toekenning
Tobias Kleinhans-Le Roux, ‘n maatskaplike werker van Kuilsrivier, is onlangs as een van sewe streekwenners met ‘n Hoopdraer-toekenning deur Solidariteit vereer.
-
Sterk winde bemoeilik bluswerk op Du Toitskloofpas
Brandbestryders van KWDM en CapeNature maak vordering met die bestryding van ‘n veldbrand in Du Toitskloof, wat deur moeilike toestande belemmer word.
-
Man wat vrou glo met bottel suur gooi ‘bang vir die tronk’
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op…
-
Bergbrand én vragmotorbotsing op Du Toitskloofpas
Du Toitskloofpas is gesluit ná ’n vragmotorbotsing, terwyl nooddienste ook ’n groot veldbrand in die omgewing bestry en verkeer ontwrig.










