Nuus
-
MEER AS NET ‘N KRUISIE: Koalisies ná 20 jaar kern van regering
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ‘n duidelike en versnellende verskuiwing: van dominante partybeheer na ‘n gefragmenteerde, mededingende en koalisie-gedrewe politieke stelsel. Die data van 2000…
-
Daar was toe baie ‘Hope’ vir die verlore hond van Caledon
Haar bek was gemuilband en die inspuiting wat haar uit haar ellende sou verlos, was reeds opgetrek en gereed om toegedien te word. ‘n Oproep wat gesê het: “Stop. Ek…
-
Twaalf in huurgeskil weens Stellenbosch-munisipaliteit se beleid
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die…
-
Twee helikopters haas drie pasiënte na hospitaal in Bloemfontein
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
-
‘Wat ‘n heerlikheid ná 10 droë jare’ – milde reën oor groot dele van Noord-Kaap
Buitengewone wolkformasies was deel van die welkome reën wat die afgelope tyd wydverspreid oor groot dele van die Noord-Kaap voorgekom het.
-
Department of Home Affairs extends operating hours
The Department of Home Affairs will extend operating hours until 7 April, closing at 18:00 to assist document applications during holidays.
-
Jong vrou veg vir herstel ná wrede suuraanval
Die 25-jarige Shaneka Johnson van Atlantis is ernstig beseer toe sy met ‘n emmer suur gegooi is.
-
Aletta Rose-saak uitgestel tot Mei
Die hofverskyning van Aletta Rose (63) vir die moord op haar 79-jarige suster Connie Scholtz is Maandagoggend uitgestel tot 5 Mei.










