Nuus
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Rooftog by selfoonwinkel amper soos Wilde Weste-fliek
Een vermeende winkelrower is aangekeer en vier nog soek ná ‘n gewapende rooftog by ‘n selfoonwinkel vanoggend (Maandag 1 Junie) in Paarl se middedorp.
-
Kai !Garib gekap oor ‘kritiese toestand’ weens dienste wat ineenstort
Die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap is Sondag skerp gekritiseer vir sy voortgesette versuim om die ineenstorting van water- en sanitasiedienste te stuit.
-
Mpumalanga-taxibaas Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni laat vaar hofstryd teen lasbriewe
Die regsaksie van die Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni teen sy arrestasie het amptelik tot ’n einde gekom.
-
KYK | ‘As een val, staan tien op’: Aktiviste teen ‘tenderpreneurs en politiekery’
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
-
Wêreldhongerdag: Meer as 40 Helpende Hand-aksies sit hoop op die tafel
Helpende Hand se streke, takke en vrywilligers het vanjaar meer as 40 aksies en projekte aangebied om Wêreldhongerdag te herdenk.
-
VF Plus vra dringende ingryping by Masilonyana se kontantvloeikrisis
Die VF Plus het die Vrystaatse lid van die uitvoerende raad vir samewerkende regering en tradisionele sake, Saki Mokoena, versoek om dringend in te gryp by die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit se…
-
Parool-drama op sosiale media ontketen wrywing tussen VF Plus en DA
Leiers van die VF Plus het Saterdag vrae geopper oor die motief vir Geordin Hill-Lewis, DA-leier, se “aanval” op dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste.
-
DA Wes-Kaap kies nuwe streeks leierskorps in Worcester
Koos Steyn is op die DA se Wes-Kaapse streekskongres herverkies tot streeksvoorsitter van die leierskapskorps wat die party sal lei.
-
LUISTER || Groenewald kap terug na Hill-Lewis ná vrae oor paroolgangers
Dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, meen die DA-leier Geordin Hill-Lewis het nie die feite oor paroolgangers nie.










