Nuus
-
Diefstal van 52 vasgebinde skape in Campbell-distrik gefnuik
Die diefstal van 52 skape, waarvan hul pote reeds vasgebind was en die heining oopgesny, is op ‘n plaas in die Campbell-distrik in die Noord-Kaap gefnuik.
-
VS-landbousektor maak regsdeurbraak met inentings teen BKS
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas het om ’n duidelike skema vir private inenting teen bek-en-klouseer…
-
Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer van Universiteit Stellenbosch
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs…
-
Skok in Paarl ná vrou dood in woning aangetref word
Lemoenkloof is Donderdag geruk toe ’n vrou dood in ’n woning aangetref is. Die Paarl-polisie ondersoek ’n saak van moord.
-
Upper Bosman Estate-ontwikkeling onder die loep ná hofverskyning
Nuwe verwikkelinge het aan die lig gekom rakende die beplande Bosman-ontwikkeling in die Paarl, nadat ‘n verteenwoordiger van die projek in die munisipale hof verskyn het weens onreëlmatighede.
-
Duur snoek vir Paasfees kom glo uit “Betlehem” of met die “plain”
Snoekpryse skiet die hoogte in voor Paasnaweek weens ’n tekort, terwyl Kapenaars humor gebruik om oor die duur vis te kla
-
Skok ná vrou se moord in huis in die Paarl se Lemoenkloof
“Polisielede het die toneel besoek, waar hulle die slagoffer met steekwonde gevind het. Die slagoffer is op die toneel dood verklaar.”










