Nuus
-
Hortgro oorweeg regstappe oor swak prestasie by Kaapstadse hawe
Hortgro het sy operasionele betrokkenheid met Transnet verskerp en oorweeg nou formele regstappe weens voortgesette operasionele mislukkings by die Kaapstadse hawe.
-
Ekapa: Minister fokus op ondersoek wyl vakbond strafregtelike stappe eis
Minister fokus op ondersoek by Ekapa ná tragedie terwyl vakbond strafregtelike stappe eis
-
BKS in Wes-Kaap: 75 203 diere in geïdentifiseerde brandpunte reeds ingeënt
Altesaam 25 gevalle van Bek-en-klouseer is tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld met 12 wat bevestig is. In reaksie hierop is ‘n uitgebreide inentingsprogram aan die gang.
-
‘n Passie kry vlerke uit pyn vir US-gegradueerde
Vir die Universiteit Stellenbosch (US)-gegradueerde Annie de Villiers het haar stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn in ’n kragtige akademiese reis ontaard.
-
Legendariese krieketskeidsregter Marais Erasmus tree ná 26 jaar finaal uit
Die krieketskeidsregter Marais Erasmus wat twee jaar gelede sy uittrede uit internasionale skeidsregterskap aangekondig het, het Saterdag sy laaste krieketwedstryd van sy 26 jaar loopbaan beoordeel.
-
Polisie is dringend op soek na inligting wat kan help om onbekende lyk te identifiseer
JACOBSBAAI – Bokwagters wat op Donderdag 19 Maart besig was om bokke sowat 800 m van die dorpie af aan te jaag, het op ’n erg ontbinde lyk afgekom. Wat…
-
Nuwe huurder vir Ou Meulteater beoog ná opknappingswerk
Ná die bedanking van die bestuur en opskorting van die huurkontrak, wag die plaaslike kunsgemeenskap om te sien hoe dié historiese kultuurruimte ontwikkel word.
-
Stellenbosch se verkeer bly ‘n groot kopseer – padopgraderings kom
Verkeersprobleme het sinoniem met Stellenbosch geword. ‘n Plaaslike padingenieur meen die Stellenbosch-munisipaliteit kan die probleem aanspreek deur hul eie padmeesterplan te implimenteer.
-
Ekapa: Laaste twee liggame gevind ná modderstorting in myn vyf vaskeer
Die liggame van twee volwasse mans is omstreeks 02:00 op Maandag in ‘n diamantmyn van Ekapa Minerals gevind.
-
‘Koelbloedige kontrakmoordenaar’ lewenslank gevonnis
Die getuienis teen Gumede skets ‘n prentjie van ‘n berekende en meedoënlose reeks moorde wat oor etlike jare gestrek het. Hy is lewenslank tronkstraf opgelê.










