Nuus
-
Rose vra vir Afrikaanse regshulp
Aletta Rose (63), beskuldig van haar suster se moord, weier regshulp en gryp polisieman voor bors. Saak uitgestel na Donderdag 21 Mei.
-
Wesbank-inwoners soek antwoorde ná vier sterf en kind gewond is in skietery
Inwoners soek antwoorde nadat vier mense Saterdagaand in Wesbank doodgeskiet is in ‘n ‘sinnelose slagting’. ‘n Kind is ook in die voorval gewond.
-
Sekwestrasie-aansoek teen sanger Brendan Peyper laat vaar
Skaars ‘n maand nadat die Afrikaanse sanger Brendan Peyper sy verlowing aangekondig het, het nog ‘n stukkie goeie nuus hom te beurt geval – hy word nie meer gesekwestreer nie.
-
Vasgekeer in Bainskloofpas: Inwoners spring self in om pas oop te kry
Grondeienaars in die Bainskloofpas het self puin en rotse verwyder nadat storms die gebied van die buitewêreld afgesny het.
-
Gesukkel met leerlinglisensies kan bestuurskole raak
Bestuurinstrukteurs is bekommerd dat die nuwe elektroniese leerlinglisensie-toets meer kandidate laat druip en druk op bestuurskole plaas.
-
Brandbestryders ontplooi na brand in Bainskloofgebied
Brandbestryders bekamp tans ’n brand in die Bainskloofgebied terwyl die Bainskloofpas steeds ná onlangse oorstromings vir verkeer gesluit bly.
-
Nicola Hanekom raap vier Kannas op vir KKNK-debuutstuk
Die jongste plekspesifieke drama van die Hertzog-pryswenner Nicola Hanekom is Donderdag 14 Mei in Franschhoek met vier Kannas bekroon.
-
Visser sterf op snoekboot by St. Helenabaai
’n 63-jarige bemanningslid van ’n snoekboot het Vrydag 15 Mei by St. Helenabaai vermoedelik aan ’n natuurlike oorsaak gesterf terwyl die bemanning by die Blinder visgevang het. Die man is…
-
ANC verloor 50 wyke in tussenverkiesings sedert 2021; politiek toenemend streeksgebonde, sê kenner
Dr. Clive Coetzee van die Militêre Akademie in Saldanha sê Suid-Afrika se politieke landskap raak toenemend streeksgebonde.
-
Skote klap by meenthuiskompleks in Bloemfontein toe rowers voertuig met kontant kaap
Die verdagtes in ‘n gewapende rooftog by die Villa Bain-meenthuiskompleks in Langenhovenpark word deur die polisie gesoek.










