Alida Buckle
-
Die DFFE het PHV in Suid-Afrikaanse sardyne bevestig, maar ondersoek nog of die virus die huidige massasterftes veroorsaak.
-
Ek sit nog met baie vrae.”Só sê Sandra Liebenberg, ma van die 26 jarige Nicola Liebenberg, wat op 24 Mei by Eilandhuis in St Helenabaai oorlede is nadat sy volgens inligting aan haar ma aan ’n Russiese worsie verstik het.
-
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
-
Die 92ste Swartlandskou bied nog vandag en môre landbou, vermaak, uitstallings en iets vir die hele gesin.
-
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.
-
Toerismemaand is in Goedverwacht geloods, met die opening van die Groen Piketbergroete 366 om toerisme en plaaslike ekonomiese geleenthede te bevorder.
-
’n Bejaarde egpaar is doodgeskiet op ’n piekniekbankie in Jacobsbaai gevind, terwyl die polisie die omstandighede van die voorval ondersoek.
-
Die polisie het drie verdagtes in Atlantis in hegtenis geneem ná afsonderlike voorvalle waarin ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie gevind is.
-
’n Uiters seldsame grootbekhaai het Saterdag22 Augustus in St Helenabaai se hawe uitgespoel. Navorsers ondersoek die karkas en moontlike oorsaak van vrekte.
-
Western Cape High Court dismisses a challenge against government approval for offshore seismic testing, allowing TGS Geophysical Company’s survey to proceed.










