Nuus
-
Nee wat, ou Perd, laat ek jou vertel – daar was g’n moelikheid op Nampo
Benewens landboutegnologie, implemente en handelsuitstallings wat belangstelling gewek het, het besoekers die sigbare polisieteenwoordigheid geloof.
-
Ma van elfjarige tienerma in hof oor versuim om misbruik aan te meld
ATLANTIS – ’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl haar familie en ma geweier het om oor…
-
Gesin met sewe dae oue baba vertel hoe hulle meer as 20 uur in vloedwater vasgekeer was
’n Gesin van ses van die plaas Drie Rivieren in Worcester het meer as 20 ure lank in ’n vragmotor oorleef nadat vloedwater hul huis omring het. Tussen hulle was…
-
Ma van vier ‘wyser en sterker’ ná insig van haar debuutboek
‘n Ma van vier gebruik in haar debuutpublikasie haar storie om ander te inspireer om hoop, identiteit en geloof te vind.
-
Só lyk die syfers van bek-en-klouseer-gevalle in die Vrystaat nou
Vrydag is bekend gemaak dat nog 116 nuwe klinies bevestigde gevalle aangemeld is, met Kroonstad en Heilbron onder die gebiede wat die swaarste getref word.
-
Vermeende Atlantis-bylmoordenaar se borgtog geweier
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…
-
Staat wil Paarlse rugbyspelers se borgaansoek op hersiening neem
Die staat wil die borgaansoek van twee Paarlse rugbyspelers op hersiening neem oor beweerde prosedurele foute en regsverteenwoordiging.
-
Vloede saai verwoesting in Langeberg terwyl krokodil glo gesien word
Die Langeberg-munisipaliteit waarsku inwoners om versigtig te wees nadat ‘n krokodil glo in vloedwater gebied in die gebied gesien is.
-
Verbeterde treindienste op die Malmesbury-lyn kan reistyd verminder, sê Prasa
Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste. Só sê die Wes-Kaap se minister van mobiliteit, Isaac Sileku. Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het…
-
Sol Plaatje-stadsbestuurder veg terug teen “onwettige” provinsiale ingryping
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit voer aan in ‘n beëdigde verklaring dat die provinsiale regering se optrede “onwettig, irrasioneel en ‘n misbruik van die hofproses” is.










