Swartland Gazette
-
Die afwesigheid van sterk wind en reën, wat met kouefronte gepaard gaan en gewoonlik die vog uit die atmosfeer “skoonvee”, is die rede vir mistige toestande op die paaie.
-
Regter Phakama Madinda het in sy vonnisoplegging van ‘n pa wat sy biologiese dogters verkrag het, gesê die man het lewenslange trauma en onsigbare letsels deur sy dade veroorsaak.
-
Volgens navorsing, wat in 2019 gedoen is, sal die ietermagog binne 20 jaar uitsterf indien niks aan die stropery gedoen word nie.
-
‘n Geliefde klubrugbyspeler van die Swartland, Chad Steyn, is Saterdagaand (13 Junie) oorlede in ‘n motorfietsongeluk tussen Malmesbury en Abbotsdale.
-
Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste. Só sê die Wes-Kaap se minister van mobiliteit, Isaac Sileku. Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het […]










