Swartland Gazette
-
Altesaam 161 713 entstofdosisse vir bek-en-klouseer is tot dusver by 730 persele in die Wes-Kaap toegedien, wat ‘n 35%-dekking verteenwoordig.
-
Die drie dogters van ‘n man wat hulle vir jare verkrag het, het in hul impakverslag verduidelik watter uitwerking dit op hul lewens gehad het.
-
Aanhangers en kunsliefhebbers het verlede Dinsdag (14 April) in Malmesbury ter viering van die Maggie Laubser-dag byeengekom. Die dag is as ‘n historiese en kulturele oomblik beskryf toe die bekendstelling van […]
-
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
-
Altesaam 25 gevalle van Bek-en-klouseer is tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld met 12 wat bevestig is. In reaksie hierop is ‘n uitgebreide inentingsprogram aan die gang.










