Swartland Gazette
-
Altesaam 25 gevalle van Bek-en-klouseer is tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld met 12 wat bevestig is. In reaksie hierop is ‘n uitgebreide inentingsprogram aan die gang.
-
Die 16-jarige Shalom Isaacs het alle verwagtinge oortref toe hy in minder as ses maande ná ‘n ernstige motorongeluk aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem het.
-
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
-
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.









