Swartland Gazette
-
Wyndruifprodusente in die Swartland het reeds met die oes van sekere kultivars begin maar meen dit is nog te vroeg om enige vooruitskattings te maak.
-
Natie Coetzer, ‘n geliefde sakeman van Malmesbury is Maandag ná ‘n kort siekte in die Crestcare-hospitaal in Malmesbury dood.
-
Een van die oorspronklike plaashuise op die Waylands-plaas buite Darling in die Swartland is deur ‘n verwoestende brand in die puin gelê.
-
Die Dafabet Warriors het Sondag in die doodsnikke van die oomblik as kampioene van die Krieket SA T20-uitdaging weggestap.
-
‘n Pasgebore babaseuntjie is Sondagaand deur inwoners onder ‘n bos ontdek nadat hulle reeds die Vrydagaand geluide gehoor het.










