Swartland Gazette
-
Die Dafabet Warriors het Sondag in die doodsnikke van die oomblik as kampioene van die Krieket SA T20-uitdaging weggestap.
-
‘n Pasgebore babaseuntjie is Sondagaand deur inwoners onder ‘n bos ontdek nadat hulle reeds die Vrydagaand geluide gehoor het.
-
Die plaaslike hof het bevind dat ‘n pa sy drie dogters oor ‘n 12-jaar-tydperk verkrag het.
-
Kalbaskraal, die landelike dorpie duskant Malmesbury het verlede naweek in ‘n bloedbad ontaard soos bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het. Inwoners meen geweld en […]
-
‘n Graanland en ‘n vragmotor van Thys van Niekerk het Donderdag omstreeks 14:13 op sy plaas Oumuur in die omgewing van Koringberg aan die brand geslaan. Van Niekerk, wat op […]
-
Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.










