Nuus
-
Ma in hof nadat babameisie uit vlakwater deur Samaritaan gered word
Die ma van ‘n babadogtertjie het in die plaaslike hof op Bonnievale verskyn nadat die kind alleen in vlakwater naby ‘n laagwaterbrug gevind is.
-
Vrou kruip 1 km in drein af nadat sy by stasie in gat val
’n Vrou oorleef wonderbaarlik ná ’n val in ’n stormwaterdrein by Bonteheuwel-stasie en kruip sowat ’n kilometer ondergronds om hulp te kry
-
Politieke toutrekkery in Sol Plaatje-munisipaliteit ten koste van hoofstad
‘n Politieke ontleder sê die skaakmatsituasie by die Sol Plaatje-munisipaliteit is ’n uitgerekte politieke drama wat ook die ANC se vooruitsigte vir die verkiesing in gevaar stel.
-
Seevakansie aan Wildekus kortgeknip ná pofadder negejarige van Kathu pik
‘n Gesin van Kathu in die Noord-Kaap se vakansie aan die Wildekus is kortgeknip ná ‘n pofadder hul jongste dogter gepik het.
-
Veroordeelde vryskutjoernalis ‘is nie normaal’ hoor hof voor vonnisoplegging
Die veroordeelde en voormalige vryskutjoernalis en woordvoerder, Douglas Mthukwane, se vonnis word Vrydag gelewer ná die hof gehoor het dat hy aan sekere sielkundige toestande ly.
-
Vrystaat Kunstefees – viering van kuns wat betekenis gee
Kom deel jou storie nooi die organiseerders van die Vrystaat Kunstefees. Die fees met opwindende produksies vind van 7 tot 11 Julie in Bloemfontein plaas.
-
Verloofde langs haar vermoor: ‘My hart is stukkend…’
Pieterse en Smith was omstreeks 01:45 op pad huis toe ná ‘n aandjie uit toe hulle uit die bloute deur ‘n groep mense met onder meer gholfstokke in Dolfynstraat, Noordhoek,…
-
Brekende nuus | Sesjarige in kop geskiet toe sy in bendes se kruisvuur beland
Sesjarige meisie in ernstige toestand nadat sy in Valhalla Park in die kop geskiet is tydens bendegeweld; verdagtes steeds op vrye voet.










