Yaël Malgas
-
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
Seruby Tromp, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch het drie goue medaljes by die Vlak 3-streekkampioenskap in Oos-Londen verower.
-
The online publication, Cape Independent, recently retracted an article which alleged widespread corruption within the DA-governed Stellenbosch Municipality.
-
Die Stellenbosch-hoof wat teregstaan op ‘n aanklagte van seksuele aanranding het onlangs besluit om uit die onderwys te tree.
-
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die nodige beleid goedgekeur nie.
-
Verkeersprobleme het sinoniem met Stellenbosch geword. ‘n Plaaslike padingenieur meen die Stellenbosch-munisipaliteit kan die probleem aanspreek deur hul eie padmeesterplan te implimenteer.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
-
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
-
‘n Agtjarige leerder het Vrydag 23 Januarie skielik gesterf nadat hy vermoedelik op die terrein van ‘n laerskool in Klapmuts doodgeskok.
-
‘n Bejaarde man is die afgelope Saterdag dood in ‘n Stellenbosse begraafplaas gevind waar hy sy seun se graf besoek het.










