Yaël Malgas
-
Dit was byna toemaaktyd by Newinbosch se Pick n Pay toe ‘n groep mans Sondag (5 Julie) na bewering op die plaaslike kleinhandelaar toegesak het om die winkel te beroof. […]
-
No anti-immigration protest materialise in Stellenbosch on Tuesday (30 June), with streets remaining quiet and peaceful.
-
Daar is geen uitsluitsel of daar enige ernstige wanpraktyk of wanadministrasie was met die goedkeuring van eiendomstransaksies deur die Stellenbosch-munisipaliteit nie.
-
Die tweelingsusters Emmerentia en Lecetia Lesch sal Suid-Afrika by die 2026 Kano-polo-wêreldkampioenskap in Duitsland verteenwoordig.
-
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
Seruby Tromp, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch het drie goue medaljes by die Vlak 3-streekkampioenskap in Oos-Londen verower.
-
The online publication, Cape Independent, recently retracted an article which alleged widespread corruption within the DA-governed Stellenbosch Municipality.
-
Die Stellenbosch-hoof wat teregstaan op ‘n aanklagte van seksuele aanranding het onlangs besluit om uit die onderwys te tree.
-
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die nodige beleid goedgekeur nie.
-
Verkeersprobleme het sinoniem met Stellenbosch geword. ‘n Plaaslike padingenieur meen die Stellenbosch-munisipaliteit kan die probleem aanspreek deur hul eie padmeesterplan te implimenteer.










